News

DIE Kimberley-polisie het tydens ’n operasie, verdagtes in hegtenis geneem vir die besit van ongeslypte diamante. ’n ...
TWEE verdagtes is Dinsdag deur wetstoepassers vasgetrek in twee afsonderlike voorvalle in die Strand en Athlone. Die ...
GEREGTIGHEID het ná nege jaar geseëvier toe die Colesberg-streekhof twee mans tot ’n gesamentlike 35 jaar direkte ...
DIE polisie in George het op ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie beslag gelê. Lede van die ...
DIE legendariese akteur, Don Eric Mlangeni Nawa, het vandag gesterf. Sy dood is in ’n mediaverklaring deur sy familie ...
’N CASH in transit security guard van ADT Cash Services, is gewond toe rowers hom voor ooggetuies aangeval en van kontant beroof het.Die voorval het Dinsdag gebeur toe ADT kontant by die Mbekweni-trei ...
DIE polisie op Beaufort-Wes het Saterdag beslag gelê op ’n ongelisensieerde vuurwapen en dwelms met ’n geraamde straatwaarde van R110 000, op ’n passasiersbus. Sers. Christopher Spies, ’n ...
SY ‘eiers’ is nou nog skeef na hy verlede jaar tydens ondervraging en soeke na Joshlin Smith, deur onbekende mans aangerand ...
DIE kykNET-sepie Suidooster se sterre skitter weer helder by vanjaar se Suidoosterfees by die Kunstekaap. Dit is vierde jaar ...
TERWYL die Augrabies-watervalle in die Noord-Kaap in al sy glorie vloei teen meer as 2 732 kubieke meters per sekonde en ...
BEAMPTES van die metro-polisie, het gister drie vuurwapens in Woodstock binne 24 uur opgespoor, nadat hulle ’n wenk gekry het ...